Category Archives: Afrikaans

Ons Wyntjie

Author:           Anon

Visit blog:      Ons Wyntjie

Email:             wyn@onswyntjie.co.za

Biography:

Onswyntjie is ‘n blog toegewy aan wyn en natuurlik in jou taal ! Ons deel interessante wyne en plekke in die wynland. Moedig gesprekke aan en hoor graag van jou. Dit is n’ platform om sonder pretensie wyn te bespreek.

KookKaperjolle

Kookkaperjolle 300x300

Author:               Elzanne Cronjé van Zyl

Visit blog:           Kook Kaperjolle

Email:                 elzannecronjevanzyl@gmail.com

Biography:

Kookkaperjolle was Elzanne C. van Zyl se aanvanklike resepte-blog waarna sy haar aandag oorgeskuif het na Klets & Kook en alles anders, haar nuwe leefstyl-blog. Kookkaperjolle is propvol heerlike resepte, en alhoewel dormant kry die blog steeds gereelde besoekers wat mal is oor Elzanne se tuisresepte en huiskos.

Ria se Oumastories

Oumastories 300x300px

Author:               Ria Cronjé

Visit blog:           Ria se Oumastories

Email:                 riacronje1979@gmail.com

Biography:

Ria is ‘n inwoner van Tulbagh in die Boland en haar persoonlike blog, Oumastories, handel oor die daaglikse gebeure en ervarings in haar lewe saam met haar 90-jarige oue moeder wat tans in die plaaslike tehuis woonsaam is. Ouma sorg vir baie humor en spesiale oomblike, en Oumastories is beslis sentimenteel en hartroerend.

Klets & Kook en alles anders

Elzanne en Jos 300x300px

Author:                Elzanne Cronjé van Zyl

Visit blog:            Klets & Kook en alles anders

Email:                  elzannecronjevanzyl@gmail.com

Biography:

Elzanne is die alleenskrywer van Klets & Kook en alles anders en woon huidiglik saam met haar man, Jos, en hul Jack Russell, Chloe, in die Kaapstadomgewing. Sy is oorspronklik van Tulbagh en het ondervinding in restaurantbestuur, troue- en funksiebeplanning, teater, skakelwese, sosiale media, bemarking, S.A. wyne, en ook pastorale bediening.  Klets & Kook en alles anders handel oor leefstyl, troeteldiere en resepte.